This post is also available in: English Français Deutsch Italiano Español Português
AFRIKAANS
Saamgestel deur Dietrich Köster
Brasilië – 07 September 1822
Kaap Verde – 05 Julie 1975
Portugees-Guinee – eensydige verklaring van onafhanklikheid: 24 September 1973, finale onafhanklikheid: 10 September 1974
São João Baptista de Ajudá – besetting deur die Republiek van Dahomey (Benin): 01 Augustus 1961
São Tomé en Príncipe: 12 Julie 1975
Angola: 11 November 1975
Mosambiek: 25 Junie 1975
Portugese Indië-Staat (Dadrá en Nagar Haveli) – beslaglegging deur die Indiese Unie: 02 Augustus 1954
Portugese Indië-Staat (Goa, Damão, Diu) – beslaglegging deur die Indiese Unie: 19 Desember 1961
Macau – oordrag van politieke mag aan die Volksrepubliek van Sjina: 20 Desember 1999
Portugees-Timor – eensydige verklaring van onafhanklikheid: 28 November 1975, inval deur die Republiek van Indonesië: 07 Desember 1975, finale onafhanklikheid: 20 Mei 2002
Kopiereg voorbehou deur Dietrich Köster, D-53115 Bonn
This post is also available in: English Français Deutsch Italiano Español Português